Sign In
Vervlegte Leer MBA akkommodeer jou besige leefstyl
Dated: Thursday, June 15, 2017
​Woon jy in Durban, Dar es Salaam of selfs Dubai? Maak nie saak waar in die wêreld jy jouself bevind nie, kan jy jou Vervlegte Leer MBA deur die USB in Kaapstad doen. Die USB-MBA-student, Jacques Tolsma, wat die afgelope twee jaar 'n landskapargitek by 'n internasionale stedelike ontwerp-praktyk in Dubai is, sê hy het besluit om die Vervlegte Leer-formaat te doen omdat hy dit maklik in sy besige skedule kan inpas. Lees meer hier.