Sign In
Doen nou aansoek vir R110 000 AMBA-beurs vir jou USB MBA!
Dated: Thursday, June 15, 2017
‚ÄčOm sy 50-jarige herdenking te merk, skenk die akkrediteringsliggaam AMBA ses beurse aan talentvolle MBA-studente wat by AMBA-geakkrediteerde bestuurskole studeer. Studente wat aansoek doen vir die USB se MBA kan dus aansoek doen vir 'n beurs sodra hulle aanvaar is. Die sperdatum vir aansoeke vir die beurs is Vrydag, 30 Junie 2017. Kliek hier vir meer inligting.